# Die Stad Johannesburg doen ʼn beroep op alle grondeienaars om ten volle gebruik te maak van die aansienlike korting op eiendomme wat deur die 2025/26-Eiendomsbelastingbeleid beskikbaar is. Die stad wil belegging in die eiendomsmark aanmoedig en belangrike voorstedelike gebiede laat herlewe. Die stad se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê dit volg na die raad se aanvaarding van die 2025/26-begroting in Mei en die 2025/26-Eiendomsbelastingbeleid: