Skip to content

Johannesburg se burgemeester vra gemeenskappe verskoning oor wateronderbrekings [KLANK]

# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, het gemeenskappe wat deur watertekorte geraak word, verskoning gevra en gesê die metro doen alles binne sy vermoë om die stelsel te herstel. Gemeenskappe in Westbury, Ebony Park, Tsakane en Vlakfontein het die strate ingevaar om betroubare watervoorsiening te eis en sommige betogings het in geweld ontaard. In Westbury het die polisie met rubberkoeëls op inwoners geskiet en minstens een persoon is beseer. Morero sê die waterstelsel sal tyd neem om te herstel:

ENG MoreroOnWaterSystem