# Die Stad Johannesburg se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling sê pogings om die metro as ‘n spilpunt vir ekonomiese groei te posisioneer, duur voort, insluitend die ontsluiting van die potensiaal van nywerheidsparke. Die burgemeester Dada Morero het ‘n teiken gestel om die metro se ekonomie met drie persent te laat groei, en die meeste van die groei moet van klein, medium en mikro-ondernemings in die townships kom. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê nywerheidsparke moet enjins van kleinsakegroei word:
Johannesburg ontsluit nywerheidsparke vir inklusiewe township groei [KLANK]
ENG JamesonIndustrial