Skip to content

Johannesburg Nooddienste vra omsigtige gebruik van verhittingstoestelle ná vier babas in brand in Mayfair sterf [KLANK]

# Johannesburg se Noodbestuurdienste doen ’n beroep op inwoners om verhittingstoestelle veilig te gebruik. Vier babas onder die ouderdom van twee jaar, is vanoggend in ’n huisbrand in Mayfair dood. Dit kom te midde van verwagte koue weerstoestande wat Woensdag die land sal bereik. EMS-woordvoerder  Robert Mulaudzi sê die kinders se liggame is tydens soek- en reddingsoperasies gevind. Hulle is op die toneel dood verklaar, waarskynlik weens rookinaseming:

ENG MulaudziOnMayfairFire