# Johannesburg se stadsraad het die 2024 Zandspruit Stedelike Ontwikkelingsraamwerk amptelik goedgekeur. Dis ʼn groot mylpaal in die verbintenis tot volhoubare stedelike ontwikkeling. Die goedkeuring bied ʼn strategiese ontwerp vir die hervorming van die Groter Zandspruit-gebied in ʼn dinamiese buurt met voldoende hulpbronne. Die metrowoordvoerder, Virgil James, sê die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap wat as instellingsagent aangestel is, speel ʼn belangrike rol om toesig te hou oor die formulering van hierdie omvattende raamwerk:
Johannesburg keur Zandspruit Stedelike Ontwikkelingsraamwerk goed [KLANK]
ENG VirgilonGrowth