# Die Stad Johannesburg gaan op 12 April sy eerste Oop Strate Sondag aanbied wanneer hy ʼn deel van Hoofstraat in Marshalltown, in Johannesburg se middestad vir voertuie sluit. Die roete tussen Ntemi Piliso- en Rissikstraat sal slegs oop wees vir voetgangers en rytuie wat nie deur enjins aangedryf word nie. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê Oop Strate Sondae bied inwoners geleentheid om Hoofstraat op ʼn heel nuwe manier te beleef:
Johannesburg gaan Oop Strate Sondag bekendstel [KLANK]
ENG JamesONOpen