# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die stad samel tot 13-miljard-rand in om verouderende water- en rioolinfrastruktuur op te knap. Hy het tydens die bekendstelling van ‘n nuwe grondreservoir en watertoring in Brixton beklemtoon die plan sluit in die vervanging van duisende kilometer pype. Sewe-miljard-rand is nodig vir water en ses-miljard-rand vir rioolstelsels. Morero sê die stad betrek finansiële instellings om bykomende befondsing te bekom:
Johannesburg benodig miljarde om waterstelsels te herstel [KLANK]
ENG-MoreroOnProjects