# Die Stad Johannesburg het ‘n projek ter waarde van 15-miljoen-rand van stapel gestuur om beton-straatligpale en -sonkragligte te installeer, met die doel om kabeldiefstal en vandalisme aan die infrastruktuur te verminder. Die Stad se woordvoerder, Tebogo Moraka, sê die projek vorm deel van ‘n groter poging om die stad se infrastruktuur te moderniseer en dienslewering te verbeter. Hy sê die stad het ook sy bedryfsuitgawes besnoei om finansiële druk op inwoners te verlig:
Johannesburg belê in beton-straatligprojek om vandalisme te bekamp [KLANK]
ENG-MorakaOnTrafficLights