Skip to content

Joburg Water bekommerd oor voortdurende diefstal en vandalisering [KLANK]

# Johannesburg Water sê hy staar aansienlike uitdagings in die gesig weens die voortdurende diefstal en vandalisme van waterinfrastruktuur wat die lewering van noodsaaklike dienste aan gemeenskappe ernstig belemmer. Pype, pompe, en mangate word gedurig geteiken wat watervoorsiening en sanitasiedienste vir inwoners en sakeondernemings verhinder. Die woordvoerder van Johannesburg Water, Nombusi Shabalala sê die dade van vandalisme belemmer nie net dienslewering nie maar bedreig openbare veiligheid:

ENG NombusoonVandalism