Skip to content

Joburg se Naledi-kliniek is ‘n volhoubare reddingsboei vir ma’s en pasgeborenes [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê sy nuwe Naledi-kliniek wat onlangs geopen is, is ‘n uiters gevorderde gesondheidsorgfasiliteit wat gemik is op die verbetering van pasiëntesorg deur moderne, volhoubare en mens-gesentreerde ontwerp. Die gerief het 20 spreekkamers en beradingsvertrekke en het ‘n moderne uitleg met vier vleuels, insluitend ‘n chroniese vleuel en ma- en kind-saal. Die metro se woordvoerder, Virgil James sê die ma-en-kind-vleuel by die Naledi-kliniek is noodsaaklik vir kraam- en kindergesondheid:

ENG VirgilonNalediClinic