# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku oor reuse verkeersontwrigting in Coronationville, Westdene, Westbury, Martindale, Sophiatown, en Newclare as gevolg van protes-aksie oor langdurige kragonderbrekings. Verskeie hoofroetes, insluitende Fuel, Main, Perth, en Portland, is gesluit. Woordvoerder van die metropolisie, Xolani Fihla, vra dat motoriste die omgewing moet vermy:
JMPD waarsku oor erge verkeersontwrigting weens protesaksie oor kragonderbrekings [KLANK]
ENG-FihlaOnRoads