Skip to content

JMPD waarsku motoriste om versigtig te wees omdat digte mis sigbaarheid belemmer [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement waarsku motoriste om uiters versigtig te bestuur omdat digte mis in die metro sigbaarheid belemmer. Bestuurders word aangeraai om stadiger te ry, gedompte hoofligte te gebruik, ʼn veilige volgafstand te handhaaf en nie onnodig van baan te verwissel nie. Die metro se woordvoerder, Xolani Fihla, sê toestande wat vinnig verander, vergroot die moontlikheid van ernstige ongelukke:

ENG FihlaOnFog