Skip to content

JMPD vra waaksaamheid terwyl voetgangersterftes toeneem in aanloop tot langnaweek [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie-departement maan motoriste en voetgangers om voorkeur te gee aan padveiligheid in die aanloop tot die langnaweek. Verkeersdrukte sal na verwagting teen Vrydagmiddag toeneem. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die algehele getal padsterftes het die afgelope paar jaar ʼn dalende neiging getoon, maar dit bly kommerwekkend dat hierdie sterftes steeds voorkom:

ENG FihlaONPedestrian