Skip to content

JMPD sluit Von Wiellighstraat terwyl burgemeester ‘n blitsoperasie in die middestad lei [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie sê Von Wiellighstraat in die middestad is gesluit terwyl burgemeester Dada Morero tans ‘n strategiese operasie in die Marble Towers-gebied lei. Woordvoerder Xolani Fihla raai motoriste aan om alternatiewe noord-suid-roetes soos Troye- of Delwers-straat te gebruik indien moontlik. Hy sê beamptes is na sleutel-kruisings ontplooi om verkeer te herlei en die veiligheid van voetgangers en personeel te verseker:

ENG FihlaOnRoadClosure