Skip to content

JMPD slaan toe op dronkbestuur en arresteer 186 bestuurders binne ‘n week [KLANK]

# Die Johannesbyurg Metro Polisiedepartement het bevestig daar is verlede week 186 motoriste in hegtenis geneem vir dronkbestuur. Die arrestasies is uitgevoer in geteikende padversperrings, patrollies en vinnige reaksies in die stad. Die woordvoerder, Xolani Fihla, sê die oefening is deel van voortgesette zero-verdraagsaamheidveldtogte teen dronkbestuur. Hy waarsku die syfers is kommerwekkend en vra motoriste om verantwoordelik op te tree:

ENG-FihlaOnArrests