# Die metropolisie-afdeling van die Stad Johannesburg het sy kommer uitgespreek oor ‘n misleidende video wat op sosialemediaplatforms versprei word. Daarin word beweer dat metropolisiebeamptes onlangs vyf buitelanders wat onwettig in die land is met gesteelde verkeersligte in hul besit betrap het. Die woordvoerder van die metro, Xolani Fihla, sê dié arrestasies het nie plaasgevind nie en die kommentaar in die videos is gefabriseer aangesien die beeldmateriaal reeds twee jaar gelede gemaak is:
JMPD sê sosiale mediaberigte oor inhegtenisneming van buitelander oor gesteelde verkeersligte is vals [KLANK]
ENG FihlaONTrafficLights