Skip to content

JMPD ontken DA se bewerings oor kwota vir verkeersboetes [KLANK]

# Die Johannesburgse metropolisie ontken die DA se bewerings oor ‘n kwotastelsel vir verkeersboetes. Die DA beweer elke beampte moet ‘n daaglikse teiken van 7-duisend-rand in boetes uitreik en word met oortydbetaling aangespoor om dié teiken te bereik. Die Metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, beklemtoon die afdwing van boetes word bepaal deur oortredings, nie getalle nie. Hy verduidelik beamptes reik boetes uit om veiligheid en orde te handhaaf, nie om teikens te bereik nie:

ENG-FihlaOnFines