# Die Johannesburg Metropolitaanse Polisie het die afgelope week honderd-34 motoriste in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed. Die woordvoerder van die departement, Xolani Fihla, sê die verskerpte optrede was gerig p gerig op verbeterde padveiligheid en minder alkoholverwante ongelukke. Hy het beklemtoon die optrede stuur ‘n sterk boodskap dat dronkbestuur nie geduld sal word nie en het motoriste aangemoedig om verkeerswette te gehoorsaam en nie onder die invloed te bestuur nie:
JMPD neem arresteer 134 vir dronkbestuur in week-lange verkeersoptrede [KLANK]
ENG-FihlaOnDrunkDriving