Skip to content

JMPD keer drie verdagtes aan oor kindermishandelingvideo op sosiale media [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie sê drie verdagtes wat betrokke was by ‘n video wat op sosiale media versprei is, is in hegtenis geneem. Die video wys ‘n jong seun wat dwelms in ‘n bottelnek vir sy ma aansteek, wat hom toe aanmoedig om dit te rook in die teenwoordigheid van ander volwassenes. Die Metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê beamptes het belangrike inligting ontvang wat die verdagtes identifiseer en hulle blyplek in Newclare uitgewys het:

ENG FihlaOnSuspects