Skip to content

JMPD doen beroep op motoriste om nie te drink en te bestuur nie [KLANK]

# Die Johannesburgse metropolisie doen ‘n beroep op motoriste om hulle te weerhou van drink en bestuur en eerder van dienste soos van saamrygeleenthede gebruik te maak. Die JMPD het ‘n inisiatief van stapel gestuur om padveiligheid te verbeter wat gelei het tot die arrestasie van 166 motoriste van voorverlede Maandag tot Sondag vir bestuur onder die invloed. ‘n Woordvoerder, Xolani Fihla, sê die gevolge van dronkbestuur kan vernietigend wees en tot ernstige beserings lei of selfs noodlottig wees:

ENG Xolanion166Motorists