# Die Johannesburgse metropolisie sê die getal inhegtenisnemings weens dronkbestuur bly hoog, ongeag volgehoue waarskuwings en opvoedingsveldtogte. Altesaam 214 motoriste is van 20 tot 26 April tydens taktiese ontplooiings en padblokkades in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Die woordvoerder van die metropolisie, Xolani Fihla, sê talle motoriste ignoreer steeds die wet en stel ander lewens op die pad in gevaar:
JMPD bekommerd oor volgehoue hoë aantal inhegtenisnemings weens dronkbestuur [KLANK]
ENG FihlaONInfluence