Skip to content

JG Zuma-stigting sê beslissing oor Zuma se regskoste weerspreek grondwetlike beginsels [KLANK]

# Die JG Zuma-stigting het die onlangse uitspraak oor oudpresident Jacob Zuma se regskoste gekritiseer en sê dit dui op die voortgesette ongeregtighede teenoor hom. Die Gautengse Hooggeregshof het Zuma verlede week beveel om 28,9-miljoen-rand van die wapenskandaal-saak se regskoste aan die staat terug te betaal. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê Zuma is geregtig om ʼn eis vir skadevergoeding teen die staat in te stel vir die finansiële en persoonlike skade wat hy weens die onreg verduur:

ENG ManyiOnCourtJudgement