Skip to content

Jeugdialoog oor taalgeregtigheid en bemagtiging herdenk Jeugdag

# Die Departement van Basiese Onderwys en die Universiteit van die Wes-Kaap bied ‘n Jeugdag-dialoog aan wat fokus op taalgeregtigheid en jeugbemagtiging. Die geleentheid word in samewerking met organisasies soos die Trevor Noah-stigting en Kagiso Trust, aangbied met die tema “Taal Ons Vryheid” wat die Soweto-opstande van 1976 herdenk. Dit verken ook die rol van Afrikatale in onderwys, identiteit en sosiale insluiting. Leerders, kunstenaars en kundiges tree by die geleentheid op en gesels oor hoe taal ‘n instrument van bevryding en gelykheid kan wees.