# Amerika se visepresident, JD Vance, sê Iran sal dom wees om die skietstilstand van twee weke met Washington in gevaar stel oor Israel se aanvalle in Libanon. Minstens 182 mense is dood in gister se vlaag aanvalle. Amerika en Israel hou vol Libanon is nie deel van die skietstilstands-ooreenkoms nie, maar Iran verskil, en die bemiddelaar, Pakistan, sê Libanon is wel ingesluit. Vance sê dis ʼn geldige misverstand:
JD Vance sê Iran sal “dom” wees om skietstilstand te verbreek oor aanvalle in Libanon [KLANK]
ENG VanceOnCeasefireLebanon