Skip to content

JD Vance sê die konflik met Iran sal nie ‘n ewigdurende oorlog raak nie [KLANK]

# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê hulle is slaggereed om Iran met mening aan te val indien hulle nie binnekort ‘n vredeskikking bereik nie. President Donald Trump het gister gesê drie Golf-lande het hom versoek om die aanval op Teheran uit te stel, slegs ‘n uur voordat hy dit sou magtig. Vance glo Amerika het beduidende vordering gemaak met onderhandelings en hou vol dat dit nie ‘n ewigdurende oorlog is nie:

ENG VanceOnNegotiations