# Die Jacob Zuma-stigting het die Konstitusionele Hof se uitspraak oor afgetrede regter Sisi Khampepe se onttrekking van die ondersoek na Waarheids- en Versoeningskommissie-sake as ‘n naelskraapse nederlaag beskryf. Die hof het Zuma en voormalige president Thabo Mbeki se aansoek dat Khampepe haarself as voorsitter van die ondersoek moet onttrek van die hand gewys. Haar rol in die Amnestiekomitee van die WVK en as adjunkdirekteur van Openbare Vervolging is as redelike kommer vir vooroordeel beskryf. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die stigting is bekommerd oor meer as net die uitspraak:
Jacob Zuma-stigting sê hofuitspraak oor Khampepe se onttrekking is ‘n ‘naelskraapse nederlaag’ [KLANK]
ENG ManyiONKhampepe