Skip to content

Jacob Zuma glo die jeug sal die land bevry [KLANK]

# Die MK-party-leier Jacob Zuma sê hy is vol vertroue dat die jeug Suid-Afrika sal bevry. Hy het gister die party se Jeugliga in Clermont, KwaZulu-Natal, bekendgestel. Dit volg meer as ʼn jaar nadat die liga gestig is. Qiniso Cibane sal voortgaan as president, terwyl Nkateko Mkhabela voortgaan as sekretaris-generaal. Zuma sê die jeug se stemme is ʼn belangrike deel van die MK-party:

ENG ZumaOnYouth