Skip to content

IVP verwerp borgtog vir beskuldigdes in moord op Sithole [KLANK]

# Die Inkatha Vryheidsparty het die toestaan van borgtog vir die beskuldigdes in die moord op die IVP se adjunkhoofsweep, Khethamabala Sithole, verwerp. Sithole is op 31 Mei vermoor. Die provinsiale voorsitter van die IVP in Gauteng, Bonginkosi Dhlamini, het buite die Palm Ridge-landdroshof die owerhede versoek om die volle waarheid te ontbloot. Die saak is tot volgende week vir borgtog uitgestel. Hy het gevra dat die skuldiges aan die pen moet ry:

ENG-DhlaminiOnArrest