# Die IVP loof president Cyril Ramaphosa vir sy optrede na hulle voorstel om ‘n kommissie van ondersoek in te stel om die wydlopende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Die minister van polisie, Senzo Mchunu, is op spesiale verlof geplaas terwyl die ondersoek aan di gang is. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, het aan eNCA gesê dat dit ‘n saak is wat die tot hart van die openbare vertroue in die land se demokratiese instellings indring:
IVP verwelkom kommissie van ondersoek na Mkhwanazi se bewerings [KLANK]
ENG HlengwaOnInquiry