Skip to content

IVP verdedig Ithala-bank en Ingonyama-trust [KLANK]

# Die nasionale woordvoerder van die IVP Mkhuleko Hlengwa het gevra die Ithala-bank moet sy werk voortsit weens die bank se rol in ekonomiese bemagtiging. Hy maan ook teen die ontbinding van die Ingonyama-trust, en hou vol dit moet onaangeraak bly. Hlengwa het gepraat op die party se 50ste herdenking in die Prins Mangosuthu Buthelezi-stadion in KwaZulu-Natal. Hy het opbouende debatte aangemoedig oor die 2025-begroting en ingrepe oor die Wet op Onteiening, wat internasionaal spanning laat oplaai het:

ENG-HlengwaOnChallenges