# Die IVP het die raadslid van die King Cetshwayo-distriksmunisipaliteit, Sipho Mbatha, met onmiddellike ingang geskors. Dit volg na bewerings dat Mbatha betrokke was by afpersing, nadat hy na bewering geld van individue ingevorder het terwyl hy beweer het hy tree namens die party op. Mkhuleko Hlengwa van die party sê die IVP se nasionale raad het eenparig besluit om Mbatha uit die party en as ‘n proporsionele verteenwoordigingsraadslid te verwyder:
IVP skors King Cetshwayo-raadslid oor beweerde afpersingskema [KLANK]
ENG HlengwaOnExtortionScam