Skip to content

IVP sê Parlement moet Konstitusionele Hofuitspraak oor Phala Phala respekteer [KLANK]

# Die Ikatha Vryheidsparty hou vol die Parlement is verplig om die uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak te respekteer en te implementeer. Die party se hoofsweep in die Nasionale Vergadering, Nhlanhla Hadebe, sê dit sluit in die totstandkomng van die toepaslike ampsklagkomitee, ingevolge grondwetlike voorskrifte. Hy sê die Hof het nou bevestig dat die Parlement in 2022 onwettig opgetree het toe hy die bevindinge van die onafhanklike paneel verwerp het:

ENG HadebeONPhalaPhala