Skip to content

IVP moedig jeug aan om vir party te stem in komende plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die IVP moedig jongmense en eerste kiesers aan om vir die party te stem in die komende plaaslike regeringsverkiesing in November. Die IVP het sy kiesersregistrasieveldtog amptelik van stapel gestuur in Empangeni, KwaZulu-Natal, om die begin van ‘n doelgerigte landwye werwingsveldtog aan te dui, terwyl sy Werkersmaand-program bevorder word. Die party se woordvoerder, Mkhulekwa Hlengwa, het aan SABC News gesê die groei van Suid-Afrika se ekonomie en die skep van werksgeleenthede sal voorrang kry indien die IVP aan bewind is:

ENG HlengwaONElections