# Die IVP-Jeugbrigade se nasionale uitvoerende komitee verwelkom die aankondiging dat Mlungisi Mabaso die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is. Mabaso het ʼn tienpunt-plan om die metro reg te ruk. Dit sluit in ʼn spesifieke fokus op ekonomiese herstel, sigbare wetstoepassing, water, infrastruktuur, behuising, finansies en ʼn slim-rekeningstelsel. Die brigade se nasionale voorsitter, Sanele Zondo, sê Mabaso het as burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings uitsonderlike leierskap getoon:
IVP-Jeugbrigade verwelkom Mlungisi Mabaso as burgemeesterskandidaat vir Johannesburg [KLANK]
ENG ZondoONCandidate