Skip to content

IVP bekommerd oor waarnemende leierskap in SAPD na Masemola se skorsing [KLANK]

# Die IVP het kommer uitgespreek omdat belangrike posisies in die veiligheidsgroepering toenemend deur persone in ʼn waarnemende hoedanigheid beklee word. Dit volg na die voorlopige skorsing van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, en aanstelling van Puleng Dimpane as waarnemende kommissaris. Nhlanhla Hadebe van die IVP sê Suid-Afrikaners loop deur onder hoë misdaadvlakke en onsekerheid, daarom kan die land nie onsekerheid of swak bevelstrukture op die hoogste wetstoepassingsvlakke bekostig nie:

ENG HadebeONSuspension