# Die Inkatha Vryheidsparty het sy onafhanklikheid binne die regering van nasionale eenheid beklemtoon. IVP leier Velenkosini Hlabisa, het in gesprek met die media, beklemtoon die party is in die RNE vir Suid-Afrikaners. Hlabisa het gesê dit is jammer dat die ANC en die DA optree asof net hulle die oplossing vir Suid-Afrika se uitdagings het. Hy het sy party se verbintenis beklemtoon om sy unieke identiteit te handhaaf, terwyl hy in die regering van nasionale eenheid saamwerk:
IVP beklemtoon sy onafhanklikheid binne die regering van nasionale eenheid [KLANK]
ENG-HlabisaOnGNU