# Israel Katz, Minister van Verdediging van Israel, sê die land sal voortgaan om humanitêre hulp wat die oorloggeteisterde Gaza-strook, waar intense lug- en grondaanvalle hervat is, binne te gaan. Hy sê die blokkering van hierdie hulp is een van die belangrikste drukhefbome om te verhoed dat Hamas dit as ’n instrument teen die bevolking gebruik. Die VN het vroeër gewaarsku dat die gebied tans sy ernstigste humanitêre krisis sedert die oorlog in Oktober 2023 begin het, beleef. Israel het sedert 2 Maart verhinder dat hulp die gebied binne gaan.
# Israel’s Defence minister Israel Katz says the country would continue to block humanitarian aid from entering the war-battered Gaza Strip, where intense aerial and ground assaults have resumed. He says blocking this aid is one of the main pressure levers preventing Hamas from using it as a tool with the population. Earlier the UN warned the territory was facing its most severe humanitarian crisis since the war began in October 2023. Israel has blocked aid from entering since 2 March.