# Israel het die Internasionale Geregshof se jongste raadgewende mening verwerp en noem dit ʼn politieke dokument. Die hof sê in sy nie-bindende mening Israel is verplig om die lewering van die Verenigde Nasies en sy instellings se humanitêre hulp in die Gaza-strook te fasiliteer. Die doel is om in die basiese behoeftes van Palestynse burgerlikes te voorsien. Israel se ambassadeur by die VN, Danny Danon, sê die hof se mening is skandelik:
Israel se VN-ambassadeur sê Internasionale Geregshof se raadgewende mening is skandelik [KLANK]
ENG DanonOnICJOpinion