Skip to content

Israel en Libanon stem in om skietstilstand te hernu [KLANK]

# Israel en Libanon het ooreengekom om ʼn hernude skietstilstand in te stel wat onder meer vereis dat alle aanvalle deur die Iran-ondersteunde Hisbolla-groep gestaak word. Die ooreenkoms volg nadat minstens nege mense gister in Israelse aanvalle in die suide van Libanon gesterf het, en Hisbolla vuurpyle op die noorde van Israel afgevuur het. Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê hulle hoop om ʼn plan van aksie in te stel vir veiligheid in Libanon, maar onafhanklik van Hisbolla:

ENG RubioOnHezbollah