Skip to content

IRV vra minister van Arbeid om kennis te neem van rassewette [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê ekonomiese transformasie is bloot lippediens deur die regering, terwyl sy dade ‘n bewys aan burgers is dat hy hom aan vals hervorming wy. Die instituut het gister ‘n versoekskrif teen rasgegronde wetgewing aan die Departement van Indiensneming en Arbeid oorhandig wat deur meer as 12-duisend Suid-Afrikaners onderteken is. Nomakhosazana Meth van die IRV sê insluiting in ekonomiese hervorming kan bevorder word deur dit in vaardighede en vermoëns te verskans:

ENG MethOnRaceLaws