Skip to content

IRV sê SA se kinderwanvoeding ontbloot ekonomiese en morele mislukking [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika se ekonomiese en morele krisis word blootgelê deur twee kommerwekkende syfers. Daar is maatskappye, uitgesonderd dié in die finansiële sektor, wat ‘n rekord 1,8-duisend-miljard-rand in kontant hou. Dit terwyl 21-persent van kinders in die land onder vyf jaar weens wanvoeding belemmer word. John Endres van die instituut sê waar beleggings vloei, groei die ekonomie; waar werkgeleenthede toeneem, daal wanvoeding. Hy sê dat groei die enigste volhoubare voedingsskema is:

ENG MorrisOnChildHunger