Skip to content

IRR stel wetsontwerp voor om manier waarop regering staatsgeld bestee te verander [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge het ‘n “Waarde vir Geld”-wetsontwerp voorgestel. Die nuwe voorgestelde wetsontwerp wil die manier waarop die regering staatsgeld bestee, verander. Dit sal die ingewikkelde punte-gebaseerde voorkeurstelsel met ‘n enkele, deursigtige standaard vervang. Hermann Pretorius van die instituut sê die wetsontwerp behou beperkte en deursigtige gelykstaande voorkeure, soos bewese dienslewering, werksintensiteit, finansiële selfstandigheid en ‘n kort rasgebaseerde oorganggelykheid in gevalle waar ‘n bod van dieselfde waarde is:

ENG PretoriusOnBill