# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie is strydig met die Grondwet en kan nie bekragtig word nie. Die wetsontwerp is in die Nasionale Vergadering aanvaar en brei die kommissie se magte uit na plaaslike regerings en openbare instellings. Dit magtig ook regeringspogings om die staatsdiens meer professioneel te maak. Michael Morris van die instituut sê die ANC se vasbeslotenheid om dit te aanvaar, bevestig hy wil steeds die Nasionale Demokratiese Rewolusie nastreef:
IRR sê Wetsontwerp op Staatsdienskommissie is ongrondwetlik [KLANK]
ENG MorrisOnPSCBill