Skip to content

IRR maan kerke om morele bedrog van vals hervorming te konfronteer [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge vra die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke om rasgebaseerde beleid te verwerp. Hy sê as hulle dit nie doen nie, sal dit lei tot die voortsetting van onnodige lyding en armoede. Die instituut het aan die raad geskryf en sê baie mense slaan ag op die raad se morele leierskap. Die instituut se woordvoerder, Michael Morris, sê die noodsaaklikheid van nierassige hervorming wat ten gunste van groei is, kan nie oorbeklemtoon word nie:

ENG MorrisOnTransdormation