# Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, sê sy land is gereed om gevegte teen Amerika te hervat, maar bly ook gewillig om te onderhandel. President Donald Trump het Teheran se voorstel die naweek verwerp dat die Straat van Hormoes binne sewe dae sal heropen indien sy voorwaardes aanvaar word en onderhandelings vir ʼn breër ooreenkoms voortgaan. Die voorstel eis ook dat Iran se bates wat gevries is, vrygestel word. Dit sal die land toelaat om weer olie uit te voer. Araghchi het aan NBC gesê hulle is gereed vir enige iets:
Iranse minister van Buitelandse Sake sê dis óf veg óf diplomasie [KLANK]
ENG AraghchiOnBeingReady