Skip to content

Iran vra BRICS-lande om duidelik standpunt in te neem teen VSA-Israelse oortredings van internasionale reg [KLANK]

# Die Iranse minister van Buitelandse Sake, Abbas Aragchi, het mede-BRICS-lidlande versoek om die VSA en Israel te veroordeel oor wat hy hul “onwettige aggressie” teen Teheran noem. Hy het gister by die vergadering van ministers van Buitelandse Sake in Nieu-Delhi, Indië, gepraat. Die oorlog in Iran is nou in sy 77ste dag. Aragchi sê die oorlog in sy land is nie bloot ‘n konflik teen Iran nie, maar ‘n stryd ter verdediging van die nuwe wêreld:

ENG AragchiOnAggressors