# Iran se gesant by die Verenigde Nasies, Amir-Saeid Iravani, sê die volgende ronde onderhandelings sal slegs plaasvind sodra die VSA sy versperring van Iranse hawens staak. Dit volg te midde van president Donald Trump se verlenging van die skietstilstand totdat Iran ‘n voorstel ter tafel lê vir die beëindiging van die oorlog. Die VSA sal egter sy versperring van hawens sal voortsit. Iravani beskryf die versperring as ‘n skending van die skietstilstand:
Iran se VN-gesant sê vredesamesprekings hang af van Amerika se beëindiging van die versperring [KLANK]
ENG IravaniOnUS