# Iran se Ministerie van Buitelandse Sake waarsku Israel en Amerika se aanvalle laat die Midde-Ooste in ʼn gevaarlike posisie. Amerika beweer hy het Iran se kernprogram vernietig nadat hy die naweek drie terreine aangeval het. Die ministerie vra dat die Verenigde Nasies, die VN-Veiligheidsraad en ander liggame soos die Internasionale Atoomenergie-agentskap ingryp. Die woordvoerder van Iran se Buitelandse Ministerie, Esmail Baghaei, het aan CNN gesê die land mag sy reg op selfverdediging uitvoer:
Iran se Ministerie van Buitelandse Sake sê Amerika moet verantwoordelikheid aanvaar vir oorlog se gevolge [KLANK]
ENG BaghaeiOnConsequences