Skip to content

Inyathelo vereer veerkragtige vroue aan stuur van organisasies sonder winsbejag [KLANK]

# Vrouemaand eindig vandag en Inyathelo vereer die buitengewone vroueleiers, aktiviste en maatskaplike werkers wat die ruggraat van Suid-Afrika se burgerlike samelewing vorm. Suid-Afrika se sektor vir organisasies sonder winsbejag bestaan uit bykans 300-duisend geregistreerde organisasies, met vroue wat na raming tussen 65- en 70-persent van die arbeidsmag vorm. Feryal Domingo van Inyathelo sê die werk wat hulle in gemeenskappe verrig, kom nie 1 September tot stilstand nie:

AFR DomingoONSalutes