# Di9e inwoners van New Horizons in Pelican Park het die Stad Kaapstad se nuutse pogings veroordeel om dele van hulle huise te sloop. Woordvoerder, Lorraine Heunis sê twee-duisend-469 families word deur die stad se rassistiese besluit geaffekteer. Sy sê hulle het tussen tien en 12 jaar gelede huise ingevolge die Rehabilitasie- en Ontwikkelingsprogram ontvang nadat hulle op die waglys was. Sy sê namate die gemeenskap gegroei het, het hulle die een meter stadsgrond oorgeneem, wat aan hulle geskenk is:
Inwoners veroordeel Stad Kaapstad se plan om van hulle huise te sloop [KLANK]
AFR LorraineonDemolished